PEEL OFF'S KLAS
Die meeste van ons het Peel Off's en gebruik dit
hoofsaaklik as randjies en hoekies op kaartjies.
Al gewonder wat jy nog alles kan doen met Peel Off's?
Kom vind uit tydens
hierdie
BAIE
Kreatiewe
klas.....
Dis 'n 3 ure klas en kos R190 (alles ingesluit)
HIERDIE KLAS WORD STERK AANBEVEEL!!! -
Moenie dit misloop nie!!!